Gallery Charmaine de Jongh Gelderblom

Gallery Charmaine de Jongh Gelderblom Gallery De Jongh Gelderblom is situated in the picturesque seaside village of Hermanus, Western Cape

04/08/2026

Please join us on Friday to Artwalk our town 7 of our 23 galleries will be open to welcome visitors to Hermanus for Kalfiefees - running from the 5th - 10th August. We will be back from our Winter Break with a bang on Friday 4th September ! Kalfiefees

26/07/2026

VOLG DIE 🟩 EN ERVAAR KUNS!

Het jy geweet die KunsKuber-projek is deel van die Kalfiefees? Dis 'n unieke kunsprojek wat kreatiwiteit vier Γ©n fondse insamel vir kunsontwikkeling onder kinders en jongmense.

🎨 In 2025 het kunstenaars van Hermanus en omgewing hul talent op houtblokkies uitgeleef. Cecile Walters, wat die projek dryf, het daarna elke blokkie verder verryk met 'n skryfuitdaging. Die blokkies is tydens Kalfiefees uitgestal, en die opbrengs van die stilveiling is aan Creative Space geskenk.

✨ Nou is dit jou b***t om deel te neem!

🧩 Só werk dit:

πŸ” 1. VIND DIE BLOKKIES
Volg die kunsroetes en ontdek soveel moontlik blokkies by galerye en kunsuitstallings tydens die Kalfiefees.

✍️ 2. KIES 'N UITDAGING
Beskryf elke blokkie:
Kies unieke uitdrukkings, idiome, gesegdes en/of saamgestelde woorde wat die blokkie die beste beskryf. Voorbeelde:
β€’ Hondelewe
β€’ Elke hond kry sy dag
β€’ Balhorig
β€’ Die blaf is erger as die byt

πŸ“š WEN PRAGTIGE AFRIKAANSE BOEKE!

πŸ† Pryse word toegeken vir:
β€’ Die meeste inskrywings per persoon
β€’ Die meeste woorde, idiome of gesegdes per blokkie
β€’ Die mees oorspronklike inskrywing

πŸ“Έ Deel ook jou foto's op sosiale media en neem ander saam op die avontuur!

πŸ“ Inskrywingsvorms is beskikbaar:
β€’ Op die Kalfiefees-webwerf
β€’ By deelnemende galerye
β€’ By die Hermanus Biblioteek

πŸ›οΈ NΓ‘ die fees kan die unieke blokkies ook teen gemerkte pryse gekoop word.

🌐 Meer inligting en die Kalfiefees-feesgids:
https://bit.ly/Kalfiefees-Feesgids-2026

Vier die kunste. Vier kreatiwiteit. Vier die wonder van woorde en verbeelding. 🎨

Sien ons in die voorportaal... en oral waar die blokkies jou op 'n verrassende kunsavontuur neem. 🌼

🎟️ Kaartjie-navrae:
πŸ“ž 012 880 2635
πŸ“± WhatsApp 061 520 9041
πŸ“§ [email protected]

πŸ“š Kaartjies ook beskikbaar by die Hermanus Biblioteek.

02/05/2026

Address

Harbour Road Warrington Place Shop 4
Hermanus
7200

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 14:00

Telephone

+27767336936

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gallery Charmaine de Jongh Gelderblom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Museum

Send a message to Gallery Charmaine de Jongh Gelderblom:

Shortcuts

Share

Category