Voortrekkermonument

Voortrekkermonument Die ikoniese Voortrekkermonument is geleë in die noordelike deel van Suid-Afrika in Pretoria. Dit staan in 'n natuurreservaat. Die Monument is in 1949 ingewy.
(201)

Dié unieke Monument gedenk die pioniersgeskiedenis van suidelike Afrika.

02/06/2026

Wei die winter behoorlik in met kultuur én ’n bietjie skop!

Voortrekkermonument
🗓 6 Junie
🕘 09:00–16:00
🎟 Kry jou kaartjies hier: https://www.q2b.co.za/OnlineTickets/Index/1552?singleEvent=4591

𝗕𝗢𝗡𝗨𝗦! Jy kan die Monument teen halfprys besoek op die dag van die Mampoerfees!

𝘛𝘰𝘦𝘨𝘢𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘗𝘢𝘳𝘬𝘦𝘳𝘪𝘯𝘨: 𝘉𝘦𝘪𝘥𝘦 𝘥𝘪𝘦 𝘏𝘰𝘰𝘧𝘩𝘦𝘬 𝘦𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘕𝘰𝘰𝘳𝘥𝘩𝘦𝘬 𝘷𝘢𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘝𝘰𝘰𝘳𝘵𝘳𝘦𝘬𝘬𝘦𝘳𝘮𝘰𝘯𝘶𝘮𝘦𝘯𝘵 𝘴𝘢𝘭 𝘰𝘱 6 𝘑𝘶𝘯𝘪𝘦 𝘰𝘰𝘱 𝘸𝘦𝘦𝘴 𝘷𝘪𝘳 𝘵𝘰𝘦𝘨𝘢𝘯𝘨. 𝘓𝘦𝘵 𝘢𝘴𝘴𝘦𝘣𝘭𝘪𝘦𝘧 𝘥𝘢𝘢𝘳𝘰𝘱 𝘥𝘢𝘵 𝘥𝘢𝘢𝘳 ’𝘯 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴𝘩𝘦𝘧𝘧𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘙 30 𝘱𝘦𝘳 𝘷𝘰𝘦𝘳𝘵𝘶𝘪𝘨 𝘣𝘺 𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘦𝘬 𝘣𝘦𝘵𝘢𝘢𝘭𝘣𝘢𝘢𝘳 𝘪𝘴; 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘺𝘥𝘳𝘢𝘦 𝘸𝘰𝘳𝘥 𝘢𝘢𝘯𝘨𝘦𝘸𝘦𝘯𝘥 𝘷𝘪𝘳 𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘦𝘸𝘢𝘳𝘪𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘪𝘯𝘴𝘵𝘢𝘯𝘥𝘩𝘰𝘶𝘥𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘪𝘴𝘵𝘰𝘳𝘪𝘦𝘴𝘦 𝘵𝘦𝘳𝘳𝘦𝘪𝘯 𝘴𝘰𝘥𝘢𝘵 𝘰𝘯𝘴 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴 𝘷𝘪𝘳 𝘵𝘰𝘦𝘬𝘰𝘮𝘴𝘵𝘪𝘨𝘦 𝘨𝘦𝘴𝘭𝘢𝘨𝘵𝘦 𝘣𝘦𝘷𝘦𝘪𝘭𝘪𝘨 𝘬𝘢𝘯 𝘸𝘰𝘳𝘥.

02/06/2026

𝗡𝗼𝗴 𝗻𝗲𝘁 𝟰 𝗱𝗮𝗲 𝗼𝗼𝗿 𝘃𝗼𝗼𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝗠𝗮𝗺𝗽𝗼𝗲𝗿𝗳𝗲𝗲𝘀!

Kry jou kuierskoene reg en maak seker jou kaartjie is in jou sak. Dit gaan ’n fees wees wat die hele gesin sal geniet.

Voortrekkermonument
🗓 6 Junie
🕘 09:00–16:00
🎟 Kry jou kaartjies hier: https://www.q2b.co.za/OnlineTickets/Index/1552?singleEvent=4591

𝗕𝗢𝗡𝗨𝗦! Jy kan die Monument teen halfprys besoek op die dag van die Mampoerfees!

𝘛𝘰𝘦𝘨𝘢𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘗𝘢𝘳𝘬𝘦𝘳𝘪𝘯𝘨: 𝘉𝘦𝘪𝘥𝘦 𝘥𝘪𝘦 𝘏𝘰𝘰𝘧𝘩𝘦𝘬 𝘦𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘕𝘰𝘰𝘳𝘥𝘩𝘦𝘬 𝘷𝘢𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘝𝘰𝘰𝘳𝘵𝘳𝘦𝘬𝘬𝘦𝘳𝘮𝘰𝘯𝘶𝘮𝘦𝘯𝘵 𝘴𝘢𝘭 𝘰𝘱 6 𝘑𝘶𝘯𝘪𝘦 𝘰𝘰𝘱 𝘸𝘦𝘦𝘴 𝘷𝘪𝘳 𝘵𝘰𝘦𝘨𝘢𝘯𝘨. 𝘓𝘦𝘵 𝘢𝘴𝘴𝘦𝘣𝘭𝘪𝘦𝘧 𝘥𝘢𝘢𝘳𝘰𝘱 𝘥𝘢𝘵 𝘥𝘢𝘢𝘳 ’𝘯 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴𝘩𝘦𝘧𝘧𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘙 30 𝘱𝘦𝘳 𝘷𝘰𝘦𝘳𝘵𝘶𝘪𝘨 𝘣𝘺 𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘦𝘬 𝘣𝘦𝘵𝘢𝘢𝘭𝘣𝘢𝘢𝘳 𝘪𝘴; 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘺𝘥𝘳𝘢𝘦 𝘸𝘰𝘳𝘥 𝘢𝘢𝘯𝘨𝘦𝘸𝘦𝘯𝘥 𝘷𝘪𝘳 𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘦𝘸𝘢𝘳𝘪𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘪𝘯𝘴𝘵𝘢𝘯𝘥𝘩𝘰𝘶𝘥𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘪𝘴𝘵𝘰𝘳𝘪𝘦𝘴𝘦 𝘵𝘦𝘳𝘳𝘦𝘪𝘯 𝘴𝘰𝘥𝘢𝘵 𝘰𝘯𝘴 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴 𝘷𝘪𝘳 𝘵𝘰𝘦𝘬𝘰𝘮𝘴𝘵𝘪𝘨𝘦 𝘨𝘦𝘴𝘭𝘢𝘨𝘵𝘦 𝘣𝘦𝘷𝘦𝘪𝘭𝘪𝘨 𝘬𝘢𝘯 𝘸𝘰𝘳𝘥.

02/06/2026

𝗪𝗮𝗮𝗿𝘃𝗼𝗼𝗿 𝗴𝗮𝗮𝗻 𝗷𝗼𝘂 𝟱𝟬?🤔

Dit voel dalk na kleingeld, maar hier by ons is elke 50 die bousteen van ons voortbestaan.

Word vandag deel van die storie! Die Kultuurtuiste behoort aan die gemeenskap – aan jóú – en saam is ons sterker! Ons vriende waarborg die voortbestaan van ons taal.

Help die Kultuurtuiste om ons mikpunt van 50 000 vriende te bereik wat eienaarskap van ons erfenis neem. Word vandag nog ’n vriend: https://kultuurtuiste.org.za/sluit-aan/

“Twee van hulle het my na die slaapkamer weggesleep, terwyl die derde een my dogtertjie in die ander vertrek oorweldig h...
02/06/2026

“Twee van hulle het my na die slaapkamer weggesleep, terwyl die derde een my dogtertjie in die ander vertrek oorweldig het. Nadat hy die kind daar mishandel en oorrompel het, is ek self weer geteiken. Hulle het my buite die huis voor die venster fisiek aangerand. Nadat daar erge geweld teenoor my gebruik is en hulle aan my gedoen het wat hulle wou, is hulle uiteindelik weg.”

Kom herdenk hierdie verhale saam met ons op 16 Junie by die Voortrekkermonument van 09:00 die oggend af.

Ons mag nie stilbly nie en ons mag nie vergeet nie. Ons moet ’n toekoms vir ons kinders bou, en daarom sal ons die 16de Junie nie net onthou nie, maar dit ook opdra aan die jeug. Kom ons eer hulle nagedagtenis deur saam aan môre te bou.

⚠️ 𝗪𝗔𝗔𝗥𝗦𝗞𝗨𝗪𝗜𝗡𝗚: 𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝗶𝘀 𝗻𝗶𝗲 𝗷𝗼𝘂 𝗢𝘂𝗺𝗮 𝘀𝗲 𝘁𝗲𝗲𝗽𝗮𝗿𝘁𝘆𝘁𝗷𝗶𝗲 𝗻𝗶𝗲!Ons kaartjies verkoop vinniger uit as goeie mampoer! 🔥📍 Voor...
01/06/2026

⚠️ 𝗪𝗔𝗔𝗥𝗦𝗞𝗨𝗪𝗜𝗡𝗚: 𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝗶𝘀 𝗻𝗶𝗲 𝗷𝗼𝘂 𝗢𝘂𝗺𝗮 𝘀𝗲 𝘁𝗲𝗲𝗽𝗮𝗿𝘁𝘆𝘁𝗷𝗶𝗲 𝗻𝗶𝗲!

Ons kaartjies verkoop vinniger uit as goeie mampoer! 🔥

📍 Voortrekkermonument
🗓 6 Junie
🕘 08:00–16:00
🎟 Kry jou kaartjies hier: https://www.q2b.co.za/OnlineTickets/Index/1552...

𝗕𝗢𝗡𝗨𝗦! Jy kan die Monument teen halfprys besoek op die dag van die Mampoerfees!

𝘛𝘰𝘦𝘨𝘢𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘗𝘢𝘳𝘬𝘦𝘳𝘪𝘯𝘨: 𝘉𝘦𝘪𝘥𝘦 𝘥𝘪𝘦 𝘏𝘰𝘰𝘧𝘩𝘦𝘬 𝘦𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘕𝘰𝘰𝘳𝘥𝘩𝘦𝘬 𝘷𝘢𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘝𝘰𝘰𝘳𝘵𝘳𝘦𝘬𝘬𝘦𝘳𝘮𝘰𝘯𝘶𝘮𝘦𝘯𝘵 𝘴𝘢𝘭 𝘰𝘱 6 𝘑𝘶𝘯𝘪𝘦 𝘰𝘰𝘱 𝘸𝘦𝘦𝘴 𝘷𝘪𝘳 𝘵𝘰𝘦𝘨𝘢𝘯𝘨. 𝘓𝘦𝘵 𝘢𝘴𝘴𝘦𝘣𝘭𝘪𝘦𝘧 𝘥𝘢𝘢𝘳𝘰𝘱 𝘥𝘢𝘵 𝘥𝘢𝘢𝘳 ’𝘯 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴𝘩𝘦𝘧𝘧𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘙 30 𝘱𝘦𝘳 𝘷𝘰𝘦𝘳𝘵𝘶𝘪𝘨 𝘣𝘺 𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘦𝘬 𝘣𝘦𝘵𝘢𝘢𝘭𝘣𝘢𝘢𝘳 𝘪𝘴; 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘺𝘥𝘳𝘢𝘦 𝘸𝘰𝘳𝘥 𝘢𝘢𝘯𝘨𝘦𝘸𝘦𝘯𝘥 𝘷𝘪𝘳 𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘦𝘸𝘢𝘳𝘪𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘪𝘯𝘴𝘵𝘢𝘯𝘥𝘩𝘰𝘶𝘥𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘪𝘴𝘵𝘰𝘳𝘪𝘦𝘴𝘦 𝘵𝘦𝘳𝘳𝘦𝘪𝘯 𝘴𝘰𝘥𝘢𝘵 𝘰𝘯𝘴 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴 𝘷𝘪𝘳 𝘵𝘰𝘦𝘬𝘰𝘮𝘴𝘵𝘪𝘨𝘦 𝘨𝘦𝘴𝘭𝘢𝘨𝘵𝘦 𝘣𝘦𝘷𝘦𝘪𝘭𝘪𝘨 𝘬𝘢𝘯 𝘸𝘰𝘳𝘥.

01/06/2026

Met 50 kan jy vandag nie eers twee liter se petrol in jou kar gooi nie, maar jy kan help om ’n kosbare erfenis te bewaar.

Met jóú 50 maak jy dit vir ons moontlik om:

• ons diere te voer en te versorg.
• ons tuine in stand te hou.
• ons ryk geskiedenis veilig te bewaar vir die volgende geslag.

Help die Kultuurtuiste om ons mikpunt van 50 000 vriende te bereik wat eienaarskap van ons erfenis neem. Elke 50 maak ’n verskil om ons pragtige fasiliteite en terrein te onderhou. Word vandag nog ’n vriend: https://kultuurtuiste.org.za/sluit-aan/

𝗢𝗻𝘁𝗺𝗼𝗲𝘁 𝗼𝗻𝘀 𝗻𝘂𝘄𝗲 𝗶𝗻𝘄𝗼𝗻𝗲𝗿𝘀!Hierdie pragtige mamma- en babadonkie het pas hul nuwe tuiste hier by die Voortrekkermonument ...
01/06/2026

𝗢𝗻𝘁𝗺𝗼𝗲𝘁 𝗼𝗻𝘀 𝗻𝘂𝘄𝗲 𝗶𝗻𝘄𝗼𝗻𝗲𝗿𝘀!

Hierdie pragtige mamma- en babadonkie het pas hul nuwe tuiste hier by die Voortrekkermonument gevind – al die pad vanaf die Bloedrivier-erfenisterrein. Hulle is ongelooflik vriendelik en reeds besig om almal se harte te steel.

Kom groet hulle gerus die volgende keer as jy ons besoek!

Help die Kultuurtuiste om ons mikpunt van 50 000 vriende te bereik wat ons kan help om hierdie donkies te voer en onderhou. Elke 50 maak ’n verskil. Word vandag nog ’n vriend: https://kultuurtuiste.org.za/sluit-aan/

𝗧𝗼𝗲 𝘄𝗼𝗿𝗱 𝗼𝗻𝘀 𝗱𝗼𝗿𝘀 …📍 Voortrekkermonument 🗓 6 Junie 🕘 08:00–16:00 🎟 Kry jou kaartjies hier:  https://www.q2b.co.za/Online...
01/06/2026

𝗧𝗼𝗲 𝘄𝗼𝗿𝗱 𝗼𝗻𝘀 𝗱𝗼𝗿𝘀 …

📍 Voortrekkermonument
🗓 6 Junie
🕘 08:00–16:00
🎟 Kry jou kaartjies hier: https://www.q2b.co.za/OnlineTickets/Index/1552?singleEvent=4591

𝗕𝗢𝗡𝗨𝗦! Jy kan die Monument teen halfprys besoek op die dag van die Mampoerfees!

𝘛𝘰𝘦𝘨𝘢𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘗𝘢𝘳𝘬𝘦𝘳𝘪𝘯𝘨: 𝘉𝘦𝘪𝘥𝘦 𝘥𝘪𝘦 𝘏𝘰𝘰𝘧𝘩𝘦𝘬 𝘦𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘕𝘰𝘰𝘳𝘥𝘩𝘦𝘬 𝘷𝘢𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘝𝘰𝘰𝘳𝘵𝘳𝘦𝘬𝘬𝘦𝘳𝘮𝘰𝘯𝘶𝘮𝘦𝘯𝘵 𝘴𝘢𝘭 𝘰𝘱 6 𝘑𝘶𝘯𝘪𝘦 𝘰𝘰𝘱 𝘸𝘦𝘦𝘴 𝘷𝘪𝘳 𝘵𝘰𝘦𝘨𝘢𝘯𝘨. 𝘓𝘦𝘵 𝘢𝘴𝘴𝘦𝘣𝘭𝘪𝘦𝘧 𝘥𝘢𝘢𝘳𝘰𝘱 𝘥𝘢𝘵 𝘥𝘢𝘢𝘳 ’𝘯 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴𝘩𝘦𝘧𝘧𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘙 30 𝘱𝘦𝘳 𝘷𝘰𝘦𝘳𝘵𝘶𝘪𝘨 𝘣𝘺 𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘦𝘬 𝘣𝘦𝘵𝘢𝘢𝘭𝘣𝘢𝘢𝘳 𝘪𝘴; 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘺𝘥𝘳𝘢𝘦 𝘸𝘰𝘳𝘥 𝘢𝘢𝘯𝘨𝘦𝘸𝘦𝘯𝘥 𝘷𝘪𝘳 𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘦𝘸𝘢𝘳𝘪𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘪𝘯𝘴𝘵𝘢𝘯𝘥𝘩𝘰𝘶𝘥𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘪𝘴𝘵𝘰𝘳𝘪𝘦𝘴𝘦 𝘵𝘦𝘳𝘳𝘦𝘪𝘯 𝘴𝘰𝘥𝘢𝘵 𝘰𝘯𝘴 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴 𝘷𝘪𝘳 𝘵𝘰𝘦𝘬𝘰𝘮𝘴𝘵𝘪𝘨𝘦 𝘨𝘦𝘴𝘭𝘢𝘨𝘵𝘦 𝘣𝘦𝘷𝘦𝘪𝘭𝘪𝘨 𝘬𝘢𝘯 𝘸𝘰𝘳𝘥.

01/06/2026

𝗡𝗲𝘁 𝟱 𝗱𝗮𝗲 𝗼𝗼𝗿!🍑🔥

Die mampoer is koud, die gees is reg en die Mampoerfees is amper hier! Het jy al jou kaartjies? Moenie die grootste kuier van die jaar misloop nie!

📍 Voortrekkermonument
🗓 6 Junie
🕘 09:00–16:00
🎟 Kry jou kaartjies hier: https://www.q2b.co.za/OnlineTickets/Index/1552?singleEvent=4591

𝗕𝗢𝗡𝗨𝗦! Jy kan die Monument teen halfprys besoek op die dag van die Mampoerfees!

𝘛𝘰𝘦𝘨𝘢𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘗𝘢𝘳𝘬𝘦𝘳𝘪𝘯𝘨: 𝘉𝘦𝘪𝘥𝘦 𝘥𝘪𝘦 𝘏𝘰𝘰𝘧𝘩𝘦𝘬 𝘦𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘕𝘰𝘰𝘳𝘥𝘩𝘦𝘬 𝘷𝘢𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘝𝘰𝘰𝘳𝘵𝘳𝘦𝘬𝘬𝘦𝘳𝘮𝘰𝘯𝘶𝘮𝘦𝘯𝘵 𝘴𝘢𝘭 𝘰𝘱 6 𝘑𝘶𝘯𝘪𝘦 𝘰𝘰𝘱 𝘸𝘦𝘦𝘴 𝘷𝘪𝘳 𝘵𝘰𝘦𝘨𝘢𝘯𝘨. 𝘓𝘦𝘵 𝘢𝘴𝘴𝘦𝘣𝘭𝘪𝘦𝘧 𝘥𝘢𝘢𝘳𝘰𝘱 𝘥𝘢𝘵 𝘥𝘢𝘢𝘳 ’𝘯 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴𝘩𝘦𝘧𝘧𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘙 30 𝘱𝘦𝘳 𝘷𝘰𝘦𝘳𝘵𝘶𝘪𝘨 𝘣𝘺 𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘦𝘬 𝘣𝘦𝘵𝘢𝘢𝘭𝘣𝘢𝘢𝘳 𝘪𝘴; 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘺𝘥𝘳𝘢𝘦 𝘸𝘰𝘳𝘥 𝘢𝘢𝘯𝘨𝘦𝘸𝘦𝘯𝘥 𝘷𝘪𝘳 𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘦𝘸𝘢𝘳𝘪𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘪𝘯𝘴𝘵𝘢𝘯𝘥𝘩𝘰𝘶𝘥𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘪𝘴𝘵𝘰𝘳𝘪𝘦𝘴𝘦 𝘵𝘦𝘳𝘳𝘦𝘪𝘯 𝘴𝘰𝘥𝘢𝘵 𝘰𝘯𝘴 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴 𝘷𝘪𝘳 𝘵𝘰𝘦𝘬𝘰𝘮𝘴𝘵𝘪𝘨𝘦 𝘨𝘦𝘴𝘭𝘢𝘨𝘵𝘦 𝘣𝘦𝘷𝘦𝘪𝘭𝘪𝘨 𝘬𝘢𝘯 𝘸𝘰𝘳𝘥.

Op 16 Junie staan ons vir ’n oomblik stil om die duisende onskuldige kinders in die konsentrasiekampe te gedenk. In heri...
01/06/2026

Op 16 Junie staan ons vir ’n oomblik stil om die duisende onskuldige kinders in die konsentrasiekampe te gedenk.

In herinnering aan hulle hou ons ’n spesiale dag by die Pioniersentrum, propvol kultuur- en jeugaktiwiteite. Sien die volledige program van die Konsentrasiekampherdenkingdag 16 Junie 2026 hieronder.

Bring die hele gesin om saam te onthou, te leer en te beleef. Ons sien julle 16 Junie by die Voortrekkermonument.

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos na [email protected].

𝘛𝘰𝘦𝘨𝘢𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘗𝘢𝘳𝘬𝘦𝘳𝘪𝘯𝘨: 𝘓𝘦𝘵 𝘢𝘴𝘴𝘦𝘣𝘭𝘪𝘦𝘧 𝘥𝘢𝘢𝘳𝘰𝘱 𝘥𝘢𝘵 𝘥𝘢𝘢𝘳 ’𝘯 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴𝘩𝘦𝘧𝘧𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘙 20 𝘱𝘦𝘳 𝘷𝘰𝘦𝘳𝘵𝘶𝘪𝘨 𝘣𝘺 𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘦𝘬 𝘣𝘦𝘵𝘢𝘢𝘭𝘣𝘢𝘢𝘳 𝘪𝘴; 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘺𝘥𝘳𝘢𝘦 𝘸𝘰𝘳𝘥 𝘢𝘢𝘯𝘨𝘦𝘸𝘦𝘯𝘥 𝘷𝘪𝘳 𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘦𝘸𝘢𝘳𝘪𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘪𝘯𝘴𝘵𝘢𝘯𝘥𝘩𝘰𝘶𝘥𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘪𝘴𝘵𝘰𝘳𝘪𝘦𝘴𝘦 𝘵𝘦𝘳𝘳𝘦𝘪𝘯 𝘴𝘰𝘥𝘢𝘵 𝘰𝘯𝘴 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴 𝘷𝘪𝘳 𝘵𝘰𝘦𝘬𝘰𝘮𝘴𝘵𝘪𝘨𝘦 𝘨𝘦𝘴𝘭𝘢𝘨𝘵𝘦 𝘣𝘦𝘷𝘦𝘪𝘭𝘪𝘨 𝘬𝘢𝘯 𝘸𝘰𝘳𝘥.

Address

Eeufeesweg, Groenkloof
Pretoria
0002

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00
Sunday 08:00 - 18:00

Telephone

+27123266770

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Voortrekkermonument posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Museum

Send a message to Voortrekkermonument:

Share