Die Voortrekkers: Boknes Verkennerkamp

Die Voortrekkers: Boknes Verkennerkamp Hierdie blad is eksklusief vir fotos van Boknes Verkennerkamp

En so sluit 'n baie suksesvolle kamp af. Ons sien uit na volgende jaar!
02/04/2026

En so sluit 'n baie suksesvolle kamp af. Ons sien uit na volgende jaar!

Ons liewe staatmakers verdien ook waatlemoen!
02/04/2026

Ons liewe staatmakers verdien ook waatlemoen!

Die graad 7's deel koekies uit vir die bejaardes in die omgewing.
01/04/2026

Die graad 7's deel koekies uit vir die bejaardes in die omgewing.

Graad 7's ontspan 'n bietjie op die strand.
01/04/2026

Graad 7's ontspan 'n bietjie op die strand.

Graad 8's stap lekker.
01/04/2026

Graad 8's stap lekker.

Die Gr 8&9 spanne vertrek uit die duine na ñ nat-reën nag met BG besoek!
31/03/2026

Die Gr 8&9 spanne vertrek uit die duine na ñ nat-reën nag met BG besoek!

Die graad 7's ontspan op die strand na hulle Dias-kruis stap.
31/03/2026

Die graad 7's ontspan op die strand na hulle Dias-kruis stap.

Die graad 10's pak die lang stap aan.
31/03/2026

Die graad 10's pak die lang stap aan.

Die graad 8's gaan oornag in die duine en die BG's slaan toe!
31/03/2026

Die graad 8's gaan oornag in die duine en die BG's slaan toe!

Die graad 7's stap Dias-kruis toe.
31/03/2026

Die graad 7's stap Dias-kruis toe.

Graad 7's verf hemde.
30/03/2026

Graad 7's verf hemde.

Address

Ndlambe

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Voortrekkers: Boknes Verkennerkamp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Museum

Send a message to Die Voortrekkers: Boknes Verkennerkamp:

Share