Kotie Kritzinger Artist

Kotie Kritzinger Artist I am doing oil paintings since 1977. My preferences are landscapes, seascapes, desolated buildings and religious abstract works.

Over the years I had numerous solo exhibitions as well as with other artists.

Verlate ou huis by De Plaat, in Velddrif.  Groot olieverf skildery: 2,1x1,22m. Prys R13500.  Kontak my by 082 820 4337
08/04/2026

Verlate ou huis by De Plaat, in Velddrif. Groot olieverf skildery: 2,1x1,22m. Prys R13500. Kontak my by 082 820 4337

Unieke olieverf skildery met driedimensionele effek.  "Blompad" buite Velddrif.  Prys R2800.  Kontak my by 082 820 4337
08/04/2026

Unieke olieverf skildery met driedimensionele effek. "Blompad" buite Velddrif. Prys R2800. Kontak my by 082 820 4337

Vervalle ou huisies by St Helenabaai.  Groot olieverf skildery: 2,1x1,22m. Prys R13500.  Kontak my by 082 820 4337
08/04/2026

Vervalle ou huisies by St Helenabaai. Groot olieverf skildery: 2,1x1,22m. Prys R13500. Kontak my by 082 820 4337

Vervalle gebou by Papendorp.  Groot olieverf skildery: 2,1x1,22m. R13500. Kontak my by 082 820 4337
08/04/2026

Vervalle gebou by Papendorp. Groot olieverf skildery: 2,1x1,22m. R13500. Kontak my by 082 820 4337

Vuurtoring by Tietiesbaai, Paternoster.  2,1 x 1,2m. Olieverf op doek. R13500. Kontak my gerus by 082 820 4337
08/04/2026

Vuurtoring by Tietiesbaai, Paternoster. 2,1 x 1,2m. Olieverf op doek. R13500. Kontak my gerus by 082 820 4337

Kontak my gerus by 082 820 4337. 'n Groot verskeidenheid by my kunsgalery beskikbaar.  Hierdie 3 skilderye kos elk R5000...
08/04/2026

Kontak my gerus by 082 820 4337. 'n Groot verskeidenheid by my kunsgalery beskikbaar. Hierdie 3 skilderye kos elk R5000.

Nuut by die galery.  Kom loer gerus in by die galery in Sunset. Kontak my gerus as jy wil gesels oor die kuns.  Ek is ni...
18/01/2026

Nuut by die galery. Kom loer gerus in by die galery in Sunset. Kontak my gerus as jy wil gesels oor die kuns. Ek is nie altyd by die galery nie, maar kom enige tyd soontoe. 082 820 4337

Onthou die galery is Maandag tot Sondag oop, elke dag. Henko is elke dag daar.

Ons nooi julle na 'n bekendstelling van my nuwe kunsgalery by Sunset Villas, Garnaalstraat, Laaiplek, op Donderdag 23 Ok...
18/10/2025

Ons nooi julle na 'n bekendstelling van my nuwe kunsgalery by Sunset Villas, Garnaalstraat, Laaiplek, op Donderdag 23 Oktober om 18:00. Kom geniet 'n gratis glasie wyn/sap en ietsie te ete. Daar is Zeezicht se kontant kroeg as iemand iets anders wil geniet. Getalle is belangrik. Laat weet asb teen Maandag 20 Oktober per whatsapp, 082 820 4337. Kotie en Ronel

Vuurtoring by Tietiesbaai, Paternoster2,1 x 1,2 meter. Olie op doek.R13 500
03/10/2025

Vuurtoring by Tietiesbaai, Paternoster
2,1 x 1,2 meter. Olie op doek.
R13 500

Ons het 'n wonderlike WINE & ART aand gehad, verlede week, 25 September by my nuwe kunsgalery in Sunset se konferensie l...
01/10/2025

Ons het 'n wonderlike WINE & ART aand gehad, verlede week, 25 September by my nuwe kunsgalery in Sunset se konferensie lokaal.. Die wynproe groep het hulle maandelikse kuier, hierdie keer saam met Jordan wynkelder van Stellenbosch, daar gehou en Zeezicht Restaurant het die kos voorsien. Baie dankie Albert, André en Henko vir al die reëlings! Dit was 'n mooi geleentheid.
Onthou dat die galery elke dag van die week oop is. Maak gerus 'n draai daar. Henko is elke dag daar en kontak my gerus as jy met my wil gesels. My nr 082 820 4337.

Goeie nuus. Johan Nel het die konferensie lokaal by Sunset Villas vir my aangebied as kunsgalery.  Ek het reeds die skil...
31/07/2025

Goeie nuus. Johan Nel het die konferensie lokaal by Sunset Villas vir my aangebied as kunsgalery. Ek het reeds die skilderye daar uitgestal en dit is nou reeds te sien. Die galery is nou elke dag oop, selfs naweke, vanaf 09:00 tot 17:00. Henko is elke dag daar en ekself is ook beskikbaar soos versoek. Kom maak gerus 'n draai. Dit is by die ingang na die Villas, by Sunset.

Address

19 Starlight Flats
Velddrift
7365

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kotie Kritzinger Artist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category