1980 SA Navy Marines Reunion

1980 SA Navy Marines Reunion This page is devoted to those who served in the 1980/81 South African Naval Marines. Now 45 years later it is time for a reunion.

1980/81 Marine Reunion - 45 years later - 1-3 May Richmond NC
08/05/2025

1980/81 Marine Reunion - 45 years later - 1-3 May Richmond NC

08/05/2025

45th Reunion Day 1

08/05/2025

45th Reunion @ Excelcior Club de Aar - Day 3

2025 Reunie Program
16/04/2025

2025 Reunie Program

09/11/2024

Details to follow shortly 🫔

29/10/2024
20/10/2024

1980/81 SA Navy Marines ROLL CALL

Arlow, Neil
Bendel, Colin
Bowman, Keith
Brink, Lucien
Buchinger, Jock
Cameron, Jock
Chamberlain, Clifford
Cohen, Brian +
Cousins, Eric
Cronje, Dave
Dasneves, Filipe
Davis, William
De Jager, Billie
De Jongh, Issie
De K**k, Tinkie
De Villiers, Charles
Donaldson, John
Drotsky, Deon +
Du Preez, E
Du Toit, Andre
Gillespie, Neil +
Goosen, Jons
Greyling, Raymond
Hestermann, Martin +
Herold, Roy
Jordaan, Gerrit
Jonker, Jaco
Jordaan, Jannie
Joubert, Mark
Karsten, Jaques
Keiser, Mickey
Kotze, Josh
Lanham-Love, Alec
Laing, Gary
Livingston, Martin
Krebser, Mark
Kruger, Harry
Kruger, Henru
Lawrenson, D.J.
Le Roux, Nicholaas +
Le Roux, S.K. +
Lowe, Paul
Luyt, Louis
Meyer, Michael
Miney, Jan
Mongie, Willie
Muller, Hannes
Nagel, Eric
Naude, S
Nel, Hansie
Nortier, Andre
Parlabean, Tony
Povis, Nigel
Scholtz, Frans
Schonken, A
Setzkorn, Calvin
Sham, Paul
Schumager, A
Smit, Andries
Smit, Charl
Stevens, A
Steytler, J
Tesner, Dan +
Teubus, Neil
Van Aard, Bertus
Van Mollendorf, Hein
Van Niekerk, Jan
Van Schoor, Kobus
Van Wyk, S.R.
Viljoen, Meyer
Visser, P.A.
Wasserman, Klasie
Weber, Paul
Wierenga, Hylke
Wills, Neville

+ Deceased

1980
17/02/2024

1980

Top 30 of the year 1980 in South Africa based on Springbok Radio chart performance (highest position, weeks spent on charts, etc.I do not own copyright to an...

26/11/2019

'80 MARINE STORIES

Kom ons skryf 'n boek - 40 jaar later. Skryf 'n storie oor jou tyd en ondervindinge in die SA Vloot/Marines. Iets vir jou, jou mede Mariniers, jou vriende en familie en nasate om om te onthou. Sonder oorvertelling is ons geskiedenis dood.

Skryf stories, soveel jy wil, so lank of kort jy wil, al het jy nog nooit so ietrs gedoen nie. Ek sal die boek uitle en publiseer (danksy moderne tegnologie en 'n woordsmit wat ons krom en skewe woorde en sinne vrywillig sal versorg).

Dis nie 'n fotoboek, as jy egter fotos het wat jy voel deel moet wees van die storie, stuur aan.

Skryf onder jou naam, of 'n valsnaam op hierdie blad of stuur aan na: [email protected].

Die deadline vir stories is 1 Maart, 2020, twee maande voor die 40ste re-unie.

Stuur hierdie boodskap aan troepe wat nie op FB is.

Om hierdie boek 'n werklikheid te maak kort sowat 80 stories, en die stories is beperk tot die 1980-81 Marines se ondervindinge.

-Will post this message in English in due course.

Raak Bosbefok en span die Penne!! -JD

Frans Scholtz het pas uit Tafelbaai geseil, op pad na Rio. Ons hou jou dop Bootsman!
27/01/2019

Frans Scholtz het pas uit Tafelbaai geseil, op pad na Rio. Ons hou jou dop Bootsman!

Address

21 Loop Street
Richmond
7090

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 1980 SA Navy Marines Reunion posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Museum

Send a message to 1980 SA Navy Marines Reunion:

Shortcuts

Share