Portchie Gallery

Call Directions Website Contact the museum

Portchie Gallery Art Gallery/Gift Shop/Tea Garden

17/10/2026

Potpourri Tuinbouklub se Jaarafsluiting Tekkie Decoupage klas by Teetuin @ Portchie. Volgende Tekkieklassse is op 6 Februarie en 6 Maart 2027. WhatsApp Surona op 0835661042 om te bespreek. R250 pp plus jou eie wit tekkies.

Skinkbord Decoupage klas by Teetuin @ Portchie @ Frederika str 786 Rietfontein Pretoria. Dankie vir almal wat bygewoon h...
17/10/2026

Skinkbord Decoupage klas by Teetuin @ Portchie @ Frederika str 786 Rietfontein Pretoria. Dankie vir almal wat bygewoon het ❤️

Pragtige nuwe voorraad van Maria produkte beskikbaar by Portchie Gallery, Frederika str 786 Rietfontein Pretoria. Kliek ...
16/10/2026

Pragtige nuwe voorraad van Maria produkte beskikbaar by Portchie Gallery, Frederika str 786 Rietfontein Pretoria. Kliek op fotos vir info. WhatsApp Surona op 0835661042 om te bestel.

Die jaarlikse Kuns Karnival is nou weer aan by Portchie Gallery, Frederika str 786 Rietfontein Pretoria. Koop 6 of meer ...
12/10/2026

Die jaarlikse Kuns Karnival is nou weer aan by Portchie Gallery, Frederika str 786 Rietfontein Pretoria. Koop 6 of meer *Standaard* koffiebekers en kry 20% afslag. Aanbod slegs geldig by Portchie Gallery. WhatsApp Surona op 0835661042 om te bestel

Kom verf en decoupage saam by Teetuin @ Portchie op 6  Febr of 6 Maart 2027. R250 pp sluit alles in behalwe jou eie wit ...
03/10/2026

Kom verf en decoupage saam by Teetuin @ Portchie op 6 Febr of 6 Maart 2027. R250 pp sluit alles in behalwe jou eie wit tekkies wat jy moet saambring. WhatsApp Surona op 0835661042 om te bespreek. Dis vet pret 😁

03/10/2026

n Lekker sonnige dag vir die Tekkieklas by Teetuin @ Portchie. Almal het so mooi gewerk en dit was n gesellige oggend gewees. Eerste klas waar daar oop plek is, sal op 7 Febr 2027 wees. WhatsApp Surona op 0835661042 om te bespreek. R250pp.

Portchie canvas prints available at Portchie Gallery, 786 Frederika St Rietfontein Pretoria. WhatsApp Surona on 08356610...
02/10/2026

Portchie canvas prints available at Portchie Gallery, 786 Frederika St Rietfontein Pretoria. WhatsApp Surona on 0835661042 to order.

This lovely Portchie original painting is available at Portchie Gallery, 786 Frederika St Rietfontein Pretoria.Girls ski...
27/09/2026

This lovely Portchie original painting is available at Portchie Gallery, 786 Frederika St Rietfontein Pretoria.

Girls skipping
Canvas size : 300x400 mm
Framed size : 650x750 mm
WhatsApp Surona on 0835661042 for pricing and invoicing. We send nationwide.

Portchie Gallery en Teetuin sal OOP wees op Erfenisdag van 9vm-1nm. 💥 Spesiale Aanbod op Portchie Ongeraamde Afdrukke: K...
23/09/2026

Portchie Gallery en Teetuin sal OOP wees op Erfenisdag van 9vm-1nm. 💥 Spesiale Aanbod op Portchie Ongeraamde Afdrukke: Koop 2 afdrukke en kry n 3de Gratis! 💥
Nuwe Voorraad Geraamde Afdrukke ook beskikbaar. 0835661042

Lovely floral sjifon scarves inspired by Portchie's beautiful flower paintings. Available at Portchie Gallery 786 Freder...
22/09/2026

Lovely floral sjifon scarves inspired by Portchie's beautiful flower paintings. Available at Portchie Gallery 786 Frederika St Rietfontein Pretoria. WhatsApp Surona on 0835661042 to order. We send nationwide to a Pudo locker from only R85 Xtra.

Address

786 Frederikastr Rietfontein
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27835661042

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Portchie Gallery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Museum

Send a message to Portchie Gallery:

Shortcuts

Share

Category