Die Wa-laer

Die Wa-laer Die wa-laer is n lewende laer waar die kultuur en erfenis uitgeleef word te nagedagtenis van ons voorvaders. Geleë by die Voortrekker Monument in Pretoria.

Pakkette vir die laer is beskikbaar by die inligtings kantoor van die Voortrekkermonument

Kom kuier by die lewendelaer by die Voortrekkermonument die 24ste September.  Hier gaan baie wees om te beleef en 'n bai...
29/08/2026

Kom kuier by die lewendelaer by die Voortrekkermonument die 24ste September. Hier gaan baie wees om te beleef en 'n baie lekker kuier. Hou die blad dop...

Van die lande wat by ons in die laer gekuier het.
06/08/2026

Van die lande wat by ons in die laer gekuier het.

Scouts rover moot groepe het Maandag en Dinsdag by ons in die laer gekuier.  Hulle brei rieme slaan sweep en kuier om di...
06/08/2026

Scouts rover moot groepe het Maandag en Dinsdag by ons in die laer gekuier. Hulle brei rieme slaan sweep en kuier om die laer vuur.

Koersvas voortrekkers het verlede Vrydag aand by ons gekuier.  Baie dankie vir julle kuier by ons . Hoop ons sien julle ...
01/08/2026

Koersvas voortrekkers het verlede Vrydag aand by ons gekuier. Baie dankie vir julle kuier by ons . Hoop ons sien julle gou weer. Dankie vir die mooi briefie

Dankie julle dit is 'n pragtige geskenk
17/07/2026

Dankie julle dit is 'n pragtige geskenk

Vandag het Herman en Berdine tannie Hannetjie al die pad van Swellendam by ons in die laer gekuier.  Dit is tannie Hanne...
03/07/2026

Vandag het Herman en Berdine tannie Hannetjie al die pad van Swellendam by ons in die laer gekuier. Dit is tannie Hannetjie se 99 verjaardag. Baie geluk my tannie

Address

Voortrekker Monument, Eeufees Weg
Pretoria

Opening Hours

Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 08:30 - 17:30
Sunday 08:30 - 17:30

Telephone

+27812702538

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Wa-laer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Museum

Send a message to Die Wa-laer:

Share