The South African Legends Museum

The South African Legends Museum "Beroemd en berug"! Die Suid-Afrikaanse Legendesmuseum bring hulde aan die grootste legendes in Suid-Afrika. Gestig op 19 Aug 2019 deur Shaun Mynhardt.

Ons TV-reeks, Die Huis Van Legendes was vanaf 7 Jan 2024 - 7 April op kykNET-NOU! Op DSTV uitgesaai

Ons onthou: Christa SteynDie Suid-Afrikaanse pianis, skrywer en sangeres, Christa Steyn sou vandag (15 Junie) haar 68ste...
15/06/2026

Ons onthou: Christa Steyn

Die Suid-Afrikaanse pianis, skrywer en sangeres, Christa Steyn sou vandag (15 Junie) haar 68ste verjaarsdag gevier het.

Sy is op hierdie dag in 1958 gebore.

In 1981 word haar eerste ses liedjies opgeneem. Onder andere Bly By My en Eerste Liefde.

So het sy begin werk met kunstenaars soos Anneli van Rooyen, Jan de Wet, Karin Hougaard en Natalia da Rocha.

In 1982 en 1984 wen sy die komposisie-afdeling van Crescendo.

Vanaf 1988 word sy aangestel as die musiekregisseur van Crescendo en Kerslig, Vers en Melodie.

Sy is op 11 Junie 2012 aan kanker oorlede.

Ons onthou: Mimi Coertse Suid-Afrika se primadonna, die legendariese Sopraan, Mimi Coertse sou vandag (12 Junie) haar 94...
12/06/2026

Ons onthou: Mimi Coertse

Suid-Afrika se primadonna, die legendariese Sopraan, Mimi Coertse sou vandag (12 Junie) haar 94ste verjaarsdag gevier het.

Mimi is op hierdie dag in 1932 gebore.

Sy is op 27 April 2026 oorlede. Sy was 93 jaar oud.

Ons onthou: Patrick MynhardtDie legendariese akteur Patrick Mynhardt is op hierdie dag (12 Junie) in 1932 gebore.Patrick...
12/06/2026

Ons onthou: Patrick Mynhardt

Die legendariese akteur Patrick Mynhardt is op hierdie dag (12 Junie) in 1932 gebore.

Patrick sou vandag sy 94ste verjaarsdag gevier het.

Hy is op 25 Oktober 2007 oorlede.

Ons onthou: Christine BassonDie legendariese aktrise, Christine Basson sou vandag (9 Junie) haar 85ste verjaarsdag gevie...
09/06/2026

Ons onthou: Christine Basson

Die legendariese aktrise, Christine Basson sou vandag (9 Junie) haar 85ste verjaarsdag gevier het.

Sy is op hierdie dag in 1941 gebore.

Christine is op 10 Junie 2019 oorlede.

Ons onthou: Sally VaughnDie legendariese sangeres, Sally Vaughn sou vandag ( 8 Junie) haar 83ste verjaarsdag gevier het....
08/06/2026

Ons onthou: Sally Vaughn

Die legendariese sangeres, Sally Vaughn sou vandag ( 8 Junie) haar 83ste verjaarsdag gevier het.

Sally is op 14 Oktober 2020 oorlede.

Die legendariese sangeres en afrigter, Malie Kelly vier vandag haar 69ste verjaarsdag.Haar stem word beskou as een van d...
07/06/2026

Die legendariese sangeres en afrigter, Malie Kelly vier vandag haar 69ste verjaarsdag.

Haar stem word beskou as een van die bestes in die wêreld.

Baie geluk Malie.

Die legendariese paartjie, Glenys Lynne en Clive Harding van Four Jacks & a Jill vier vandag, 1 Junie hul 58ste  huwelik...
01/06/2026

Die legendariese paartjie, Glenys Lynne en Clive Harding van Four Jacks & a Jill vier vandag, 1 Junie hul 58ste huweliksherdenking.

Baie geluk Clive en Glenys!

Glenys is 81 years young and Clive is 82 years young. They are still busy with Ministry work and recently moved to the quiet town of Cape St Francis.

Lovely couple and special friends of ours.

Lizz Meiring verloor saak teen UWK Sielkundige en die SA Legendesmuseum:Lizz Meiring het in Februarie 2026 ’n klagte ing...
28/05/2026

Lizz Meiring verloor saak teen UWK Sielkundige en die SA Legendesmuseum:

Lizz Meiring het in Februarie 2026 ’n klagte ingedien by UWK rakende Mnr. Clyde Kotze en Mnr. Shaun Mynhardt.

Die saak is ondersoek, en die uitkoms was soos volg.

“In his findings, find Mr.Kotze and Mr.Mynhardt NOT guilty of slandering or defaming the complainant, Miss Meiring”.

Daar was wel bevind dat Lizz Meiring skuldig was aan ‘n hele paar sake van teistering en laster, boeliery en kuberafknouery.

Baie geluk aan Clyde Kotze met jou tweede jaar as permanente Sielkundige by UWK, en aan Shaun Mynhardt met die sewende bestaansjaar van die SA Legendesmuseum asook die bekendstelling van sy nuwe boek, “Beroemd en berug”.

“Beroemd en berug”

Ons Onthou: Tannie Esmé EuvrardSy was die bekendste stem op Suid-Afrikaanse radio vir 50 jaar. Esmé Euvrard is op hierdi...
19/05/2026

Ons Onthou: Tannie Esmé Euvrard

Sy was die bekendste stem op Suid-Afrikaanse radio vir 50 jaar.

Esmé Euvrard is op hierdie dag (19 Mei) in 1919 gebore.

Sy is in 1993 oorlede.

"So maak mens"

Vandag is die 71ste verjaarsdag van een van onshartsmense - die legendariese aktrise, Cyrilene Blake Slabbert.Cyrilene s...
19/05/2026

Vandag is die 71ste verjaarsdag van een van ons
hartsmense - die legendariese aktrise, Cyrilene Blake Slabbert.

Cyrilene sal dalk die beste onthou word vir haar rol as Leana Jooste in die TV-reeks, Agter Elke Man.

Baie geluk liewe Cyrilene. Liefde

Address

Pretoria East

Opening Hours

Thursday 11:00 - 15:00
Friday 11:00 - 15:00
Saturday 11:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The South African Legends Museum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category