Jan Danckaert Museum

Jan Danckaert Museum 120km from

05/06/2026

05/06/2026

Every child deserves to feel safe, loved, and protected. This Child Protection Week, let's stand up, speak out, and make sure no child is left unheard.

🌍🥣 Vandag het ons World Hunger Day gevier in samewerking met Porterville Biblioteek deur ’n uitreiking in die gemeenskap...
28/05/2026

🌍🥣 Vandag het ons World Hunger Day gevier in samewerking met Porterville Biblioteek deur ’n uitreiking in die gemeenskap te hou.

As deel van die dag se bewusmaking rondom honger en armoede, het ons warm koppies sop uitgedeel aan mense in die gemeenskap. Dit was ’n besondere ervaring om saam te werk en ’n klein verskil in iemand se dag te kon maak.

World Hunger Day herinner ons daaraan hoe belangrik dit is om te gee, saam te staan en uit te reik na diegene wat hulp nodig het. Selfs ’n eenvoudige gebaar van vriendelikheid kan warmte, hoop en ondersteuning bring.

Baie dankie aan Porterville Biblioteek, almal wat gehelp het met die voorbereiding, asook elke persoon wat hul tyd en ondersteuning gegee het om hierdie dag moontlik te maak. ❤️

🌸Kinderbeskermingsweek🌸Kom sluit by ons aan vir ñ oggend van leer, ondersteuning en gemeenskap terwyl ons saam fokus op ...
27/05/2026

🌸Kinderbeskermingsweek🌸

Kom sluit by ons aan vir ñ oggend van leer, ondersteuning en gemeenskap terwyl ons saam fokus op die veiligheid en welstand van ons kinders.❤️

Elke kind verdien liefde, beskerming en ñ veilige omgewing om in groot te word. Kom geniet ñ warm koppie sop en waardevolle gesprekke saam met ons.

🧡Sterk ouers, veilige kinders!

🌍✨ Afrika Dag 2026 ✨🌍Vandag het die museum Afrika Dag saam met die Graad 3-leerders van Porterville Primer Skool gevier....
25/05/2026

🌍✨ Afrika Dag 2026 ✨🌍

Vandag het die museum Afrika Dag saam met die Graad 3-leerders van Porterville Primer Skool gevier.

Ons het saam met die leerders gesels oor waaroor Afrika-dag gaan en waarom ons trots moet wees op Afrika, ons mense, kulture en erfenis. Die leerders het ook aan ’n prettige en opvoedkundige aktiwiteit deelgeneem, waar hulle meer geleer het oor Afrika se diere. 🦁🐘🦒

Dit was wonderlik om die leerders se entoesiasme en deelname te sien deur die hele program. Dankie aan die skool, onderwysers en leerders vir julle warm ontvangs en samewerking om hierdie dag besonders te maak.

Gelukkige Afrika Dag! 🌍❤️

🎤✨ INTERNATIONAL MUSEUM DAY SPEECH CONTEST 2026 ✨🎤Yesterday, our museum proudly hosted a successful and inspiring Speech...
19/05/2026

🎤✨ INTERNATIONAL MUSEUM DAY SPEECH CONTEST 2026 ✨🎤

Yesterday, our museum proudly hosted a successful and inspiring Speech Contest in celebration of International Museum Day. It was truly a day filled with confidence, creativity, powerful voices, and meaningful stories from our young speakers.

We would like to extend our sincere gratitude to the learners and educators from Porterville High School and Roodezandt Secondary School for participating and making the event so memorable. Your enthusiasm and dedication made the day extra special.

🏆 Congratulations to our Top 3 Winners:
🥇 1st Place – Mischa Baadjies
🥈 2nd Place – Neca Damon
🥉 3rd Place – Zeetah Afrika

A special word of thanks to our respected judges, Theodora Robinson and Aldo Brincat, for your time, professionalism, and valuable contribution to the success of the competition. Your support and encouragement meant a lot to every participant.

A special thank you as well to our talented guest artist, Isabella Kok, for sharing her beautiful voice and adding something truly special to our International Museum Day Speech Contest. Your performance brought great joy to the audience and helped make the event even more memorable. 🎤✨

We would also like to sincerely thank all our sponsors and donors whose generous contributions helped make this event possible. From refreshments and printing to prizes and logistical support — your kindness and support are deeply appreciated.

Lastly, thank you to every parent, teacher, family member, supporter, and volunteer who attended and contributed to the wonderful atmosphere of the day. Together, we celebrated the importance of museums, heritage, education, and the voices of our youth.

📚🏛️ “Museums preserve the past, inspire the present, and shape the future.”

Volgende EPWP-poste is beskikbaar.
12/05/2026

Volgende EPWP-poste is beskikbaar.

🎓 Loopbaan Ekspo 2026Ons Loopbaan Ekspo, wat op 4 Mei 2026 gehou is, was ’n groot sukses! 🎉Porterville Primêr se Graad 9...
04/05/2026

🎓 Loopbaan Ekspo 2026
Ons Loopbaan Ekspo, wat op 4 Mei 2026 gehou is, was ’n groot sukses! 🎉

Porterville Primêr se Graad 9-leerders het die geleentheid gehad om met verskeie organisasies en professionele persone te gesels en meer te leer oor verskillende loopbaanrigtings. Elke organisasie het waardevolle inligting gedeel oor hul werksvelde en wat vereis word om in daardie beroepe te werk.

Ons leerders het groot belangstelling getoon, baie vrae gevra en aktief deelgeneem. Dit was ’n inspirerende en leersame dag wat hulle aangemoedig het om oor hul toekoms en loopbaankeuses te begin d**k.

’n Groot dankie aan al die organisasies en individue wat hul tyd geneem het om deel te wees van hierdie spesiale dag. Julle bydrae word opreg waardeer! 🙌



🎓 Career Expo 2026
Our Career Expo, held on May 4, 2026, was a great success! 🎉

Porterville Primary Grade 9 learners had the opportunity to talk to various organizations and professionals and learn more about different career paths. Each organization shared valuable information about their fields of work and what is required to work in those professions.

Our learners showed great interest, asked many questions, and actively participated. It was an inspiring and informative day that encouraged them to start thinking about their future and career choices.

A big thank you to all the organizations and individuals who took the time to be part of this special day. Your contribution is truly appreciated! 🙌

Vandag was ’n besondere dag vir ons by Middeldeurvlei Primêr! 🌿Die museumspan het die geleentheid gehad om saam met die ...
21/04/2026

Vandag was ’n besondere dag vir ons by Middeldeurvlei Primêr! 🌿

Die museumspan het die geleentheid gehad om saam met die Weskus Distrik Munisipaliteit ’n insiggewende en leersame dag aan te bied. Die munisipaliteit het met die leerders gesels oor die belangrikheid van higiëne en alles wat daarmee gepaard gaan – ’n waardevolle boodskap vir ons jongmense.

Ons het ook ons plaaslike geskiedenisprogram aangebied, waar leerders van Graad 4 tot 7 meer geleer het oor ons ryk erfenis, met spesiale fokus op die San en Khoi. Dit was wonderlik om te sien hoe die leerders betrokke raak en trots ontwikkel op hul geskiedenis.

Baie dankie aan Middeldeurvlei Primêr en die Weskus Distrik Munisipaliteit vir die samewerking en ondersteuning. Saam bou ons aan ’n sterker, meer bewuste gemeenskap! 🤝

🎉 Dag 4 – Laaste dag van ons Vakansieprogram! 🎉Wat ’n ongelooflike manier om die program af te sluit! Vandag was gevul m...
02/04/2026

🎉 Dag 4 – Laaste dag van ons Vakansieprogram! 🎉

Wat ’n ongelooflike manier om die program af te sluit! Vandag was gevul met leer, pret en spanbou 💪

🔥 Siyabonga en Distrik Munisipaliteit het ’n insiggewende sessie aangebied oor brandgevare en veiligheid. Die kinders het waardevolle kennis opgedoen oor hoe om brande te voorkom en wat om te doen in ’n noodgeval.

🏛️ By die Jan Danckaert Museum het die pret behoorlik begin! Die kinders het ou tydse speletjies geniet, insluitend:
• Driebeen resies
• Sakresies
• Water dra resies
• Tou trek

Hierdie aktiwiteite het nie nie net hope lag gebring nie, maar ook spanwerk en deursettingsvermoë gebou 🤝

🧩 Om die dag af te sluit, het die groepe ’n puzzle gebou wat gewys het hoe belangrik samewerking en kommunikasie is. Dit was wonderlik om te sien hoe almal saamwerk om ’n gemeenskaplike doel te bereik!

🙏 Spesiale dank aan al ons rolspelers
°Die ouers/voogde vir hul ondersteuning 🙌
• En natuurlik die kinders wat elke dag met energie en entoesiasme deelgeneem het 🌟

💛 Baie dankie aan elkeen wat hierdie vakansieprogram ’n sukses gemaak het!

Address

Mark Street
Porterville
6810

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:00
Tuesday 08:30 - 16:00
Wednesday 08:30 - 16:00
Thursday 08:30 - 16:00
Friday 08:30 - 15:30
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27648866990

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jan Danckaert Museum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Museum

Send a message to Jan Danckaert Museum:

Share

Category