Piketberg Museum

Piketberg Museum Piketberg Museum came into being thanks to its benefactor, the late Mr. For the historian it is an archive where much can be learnt about the origins

A J Liebenberg, who bequeathed his house and some of its contents to the Piketberg Municipality in 1983.

Ons het geBlomweek dat dit BLOM en dit was heerlik!!! BAIE DANKIE aan almal wat saamgeblom het - die besoekers (meer as ...
02/09/2026

Ons het geBlomweek dat dit BLOM en dit was heerlik!!! BAIE DANKIE aan almal wat saamgeblom het - die besoekers (meer as 300 net by die museum), die blomboere met hul oop harte, al die plaaslike vroue wat hul hout-items vir ons geleen het, almal wat help rangskik en opstel het, Reinet van die NGK wat so goed bemark het en lewe aan Hettie gegee het, Ria, wat haar tyd gegee het en gehelp het met verkope, almal wat iemand saam genooi het of vir iemand vertel het, die voëlverskikkermakers, die manne wat help blomme opsit het en alle ander aandeelhouers wat ek nie genoem het nie - ons waardeer julle!! As dit ons liewe Vader se wil is, doen ons dit volgende jaar weer. Hou ons Piketberg Blomweek FB blad dop vir inligting.

Blomweek by die museum...
27/08/2026

Blomweek by die museum...

19/08/2026
18/08/2026

Blomweek is om die draai...kom kuier saam. Die museum se tema vir 2026 is Hout en Fynbos.

Hier is al die ander PRAGTIGE inskrywings! BAIE dankie aan almal vir jul moeite, harde werk en kosbare inskrywings!! Dié...
14/08/2026

Hier is al die ander PRAGTIGE inskrywings! BAIE dankie aan almal vir jul moeite, harde werk en kosbare inskrywings!!
Dié maatjies gaan ons help om besoekers tydens Blomweek te verwelkom en te lei vanaf die sirkel by die N7 tot in Kerkstraat.

Die wenner van ons Blomweek 2026 Voëlverskrikker Kompetisie - Mr. Mistoffelees! Sheila Bradnick het hom gemaak en sy gaa...
14/08/2026

Die wenner van ons Blomweek 2026 Voëlverskrikker Kompetisie - Mr. Mistoffelees! Sheila Bradnick het hom gemaak en sy gaan haar prysgeld aan Piketberg Dieresorg skenk! 'n Waardige wenner!!

BAIE dankie aan almal wat ingeskryf het en soveel moeite gedoen het! Ons waardeer julle!
13/08/2026

BAIE dankie aan almal wat ingeskryf het en soveel moeite gedoen het! Ons waardeer julle!

Voëlverskrikker Kompetisie sluit môre 12 Augustus om 12h00!!
11/08/2026

Voëlverskrikker Kompetisie sluit môre 12 Augustus om 12h00!!

11/08/2026

Address

10 Kerk Straat
Piketberg
7230

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00

Telephone

+27229132177

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Piketberg Museum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Museum

Send a message to Piketberg Museum:

Shortcuts

Share

Category