Historium

Historium Die Historium-gebou in die hartjie van die Paarl is 'n ideale en bekostigbare venue vir klein troues, partytjies, konferensies, vergaderings ensovoorts.

The Historium in Paarl is an ideal venue for small weddings, parties, conferences, meetings etcetera.

03/08/2026

Dankie vir julle entoesiasme, harde werk en sportmangees wat hierdie toernooi 'n groot sukses gemaak het.'n Spesiale gel...
03/08/2026

Dankie vir julle entoesiasme, harde werk en sportmangees wat hierdie toernooi 'n groot sukses gemaak het.

'n Spesiale gelukwensing aan al die wenners met julle uitstekende prestasies! 🏆 Julle het jul skole met trots verteenwoordig.

Ons sien reeds uit daarna om julle weer by die volgende debatstoernooi te verwelkom! 💙📚🗣️

Nominasies sluit vandag, 21 Julie 2026 @ 16:00
21/07/2026

Nominasies sluit vandag, 21 Julie 2026 @ 16:00

22/05/2026
Geleë langs die Afrikaanse Taalmuseum in die historiese hart van die Paarl. Die konferensiesaal bied sitplek vir 100 men...
21/05/2026

Geleë langs die Afrikaanse Taalmuseum in die historiese hart van die Paarl. Die konferensiesaal bied sitplek vir 100 mense, terwyl ons raadsaal geskik is vir werkswinkels of opleidingsessies (tot 20 mense). Ons fasiliteit is ideaal vir konferensies, verjaarsdagpartytjies, jaareindfunksies en klein troues. Daar is ten volle toegeruste kombuis. Besoek ons Historium Konferensiesentrum en pragtige tuin en word 'n bewonderaar.

Kontak ons vir enige navrae:
021 872 2022
[email protected]
Pastorielaan 11, Paarl, 7620

Address

Pastorielaan 11 Pastorie Avenue
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

0218722022

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Historium posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Museum

Send a message to Historium:

Shortcuts

Share