Annie's Art - Annamarie Janse van Rensburg - Artist

Annie's Art - Annamarie Janse van Rensburg - Artist I paint Karroo Landscapes and love to play with colour.... I am mostly known for my bright contemporary patchwork landscapes...

The Hamlet at Versailles .
08/04/2026

The Hamlet at Versailles .

Simboliek van my werk, die huis is die fokuspunt wat simbolies Jesus is wat jou fokus in die lewe moet wees en jou Veili...
08/04/2026

Simboliek van my werk, die huis is die fokuspunt wat simbolies Jesus is wat jou fokus in die lewe moet wees en jou Veilige Vesting, 'n maan is 'n vroulike planeet so ek gebruik dit as Maria, so dit is my Karoo Pietà(dankie Maria) die donkies is ons, hulle het n ster in hul maag om te wys ons moet lig die wêreld indra, ons moet diensbaar en nederig vir die Here wees, verder is die donkie ook simbolies die Here wat ons dra wanneer ons nie self kan nie... die donkie is rooi om ons te herinner aan Jesus se bloed wat ons so duur gekoop het... die windpomp is ook soos die mens, hy is mooi op sy eie, maar kort wind, so kort ons die Gees, die geel om die huis en donkies is simbolies die Heilige Gees wat van die Here af ons beskerm. Die kombers is simbolies die boek van die lewe, elke blokkie is 'n geestelike jaar... pers is heilige tye, geel beskerming, groen groei in geloof en rooi ons seer en vergewing.

31/03/2026
31/03/2026

Stukkie KKNK

Amper tyd vir die poppe on te begin dans!!! Lekker KKNK30
24/03/2026

Amper tyd vir die poppe on te begin dans!!! Lekker KKNK30

My exhibition will run from 28 March for KKNK til end of April at
24/03/2026

My exhibition will run from 28 March for KKNK til end of April at

Kyk hoe wag sy vir KKNK.
21/03/2026

Kyk hoe wag sy vir KKNK.

Klein ek, klein jy.. KKNK2026
21/03/2026

Klein ek, klein jy.. KKNK2026

21/03/2026

Een week dan moet al die verf onder my naels uit wees vir die GROOT KKNK 30!!

Address

117 Church Street
Oudtshoorn
6620

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27846660777

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Annie's Art - Annamarie Janse van Rensburg - Artist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Museum

Send a message to Annie's Art - Annamarie Janse van Rensburg - Artist:

Share

Category