Koringbedryfmuseum

Koringbedryfmuseum Geskiedenis en oorsprong van die koring bedryf

31/08/2026
Koringbedryfmuseum verteenwoordig by die Departement van Kultuursake en Sport se Vrouedagvieringe op Vredendal.
29/08/2026

Koringbedryfmuseum verteenwoordig by die Departement van Kultuursake en Sport se Vrouedagvieringe op Vredendal.

Die museum het gister ‘n toespraak kompetisie vir Graad 7 leerders gehou. Baie dankie aan die leerders wat deelgeneem he...
27/08/2026

Die museum het gister ‘n toespraak kompetisie vir Graad 7 leerders gehou. Baie dankie aan die leerders wat deelgeneem het, hulle onderwysers en die beoordeelaars.

Die museum het Woensdag 12 Augustus, Vrouemaand gevier met ‘n oggendtee. Die tema was “‘n Vrou dra baie hoedens”. Baie d...
14/08/2026

Die museum het Woensdag 12 Augustus, Vrouemaand gevier met ‘n oggendtee. Die tema was “‘n Vrou dra baie hoedens”. Baie dankie aan ons sprekers, die musiek en borge sowel as almal wat daar was.

Happy Woman’s Day to all the women out there💃🌺👏
09/08/2026

Happy Woman’s Day to all the women out there💃🌺👏

Die museum het as deel van hulle Mandeladag vieringe mense sop uitgedeel en ook deur die museum geneem.
18/07/2026

Die museum het as deel van hulle Mandeladag vieringe mense sop uitgedeel en ook deur die museum geneem.

Nelson Mandeladag 2026
18/07/2026

Nelson Mandeladag 2026

Vakansieprogram Week 3
16/07/2026

Vakansieprogram Week 3

Address

Hoofstr
Moorreesburg
7310

Opening Hours

Monday 08:30 - 15:00
Tuesday 08:30 - 15:00
Wednesday 08:30 - 15:00
Thursday 08:30 - 15:00
Friday 08:30 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koringbedryfmuseum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Museum

Send a message to Koringbedryfmuseum:

Share