Aliwal North Museum

Directions

Aliwal North Museum Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Aliwal North Museum, Museum, 22 Smith Street, Maletswai.

🇿🇦🔍ERFENISDAG SKATTEJAG🔎🇿🇦🇿🇦🔍 HERITAGE DAY TREASURE HUNT🔎🇿🇦Die spanne wat ons skattejag deelgeneem het met hope entoesia...
26/09/2026

🇿🇦🔍ERFENISDAG SKATTEJAG🔎🇿🇦
🇿🇦🔍 HERITAGE DAY TREASURE HUNT🔎🇿🇦
Die spanne wat ons skattejag deelgeneem het met hope entoesiasme:
Eerste plek: KaWiJo
Tweede plek: SSN (Span sonder naam)
Derde plek: Veldkornet Et en die Penkoppe
Vierde plek: Wally’s Wanderers
Vyfde plek: Melktert Mafia

Dit vat ñ hele gemeenskap om so geleentheid te reël! 🇿🇦 Die museum was gister gevul met ñ feestelike atmosfeer. Baie dan...
25/09/2026

Dit vat ñ hele gemeenskap om so geleentheid te reël! 🇿🇦
Die museum was gister gevul met ñ feestelike atmosfeer.
Baie dankie aan elke komitee-lid, hul gesinne en vriende se betrokkendheid.
Baie dankie aan elke persoon uit Aliwal-Noord se gemeenskap wat ñ bydra gelewer het om die Erfenisdag skattejag ñ sukses te maak!
Die Aliwal museum waardeer julle. 🏛️

BAIE dankie aan al ons borge wat die pryse geborg het vir ons Erfenisdag skattejag! 🇿🇦Julle oop hande en harte word waar...
25/09/2026

BAIE dankie aan al ons borge wat die pryse geborg het vir ons Erfenisdag skattejag! 🇿🇦Julle oop hande en harte word waardeer.
Baie dankie ook aan elke span wat deelgeneem het! Dit was verseker ñ pret dag!

Sien julle later! 🇿🇦🔎See you later!🇿🇦🔎
24/09/2026

Sien julle later! 🇿🇦🔎
See you later!🇿🇦🔎

🇿🇦🔍HERITAGE DAY RAFFLE @ Aliwal museum🔎🇿🇦
Are you ready for tomorrow?? 🎟️
Is julle gereed vir môre?? 🎟️
Koop vandag nog jou lootjies om in aanmerking vir hierdie groot pryse te kom! 🏆

🇿🇦🔍ERFENISDAG SKATTEJAG🔎🇿🇦🚨 LAATSTE WENK! 🚨Môre is die dag!Maak jou speurders gereed. 🕵️‍♂️Maak seker jou span is volled...
23/09/2026

🇿🇦🔍ERFENISDAG SKATTEJAG🔎🇿🇦

🚨 LAATSTE WENK! 🚨
Môre is die dag!

Maak jou speurders gereed. 🕵️‍♂️
Maak seker jou span is volledig. 👨‍👩‍👧‍👦
Trek jou avonturierskoene en pretklere aan. 👟
En bring jou skerpste oë en slimste breine! 🧠👀

🗺️ Donderdag is dit tyd vir DIE GROOT SKATTEJAG!

Wie gaan die leidrade volg…
wie gaan die vrae korrek beantwoord…
en wie gaan met die GROOT SKAT wegstap? 🏆💰

Môre 10:00 by Aliwal Museum!
🏛️🔎🗝️ Sien julle daar!

🇿🇦🔍HERITAGE DAY TREASURE HUNT🔎🇿🇦

🚨 FINAL TIP! 🚨
Tomorrow is the day!

Get your detectives ready. 🕵️‍♂️
Make sure your team is complete. 👨‍👩‍👧‍👦
Put on your adventure shoes & fun outfit. 👟
And bring your sharpest eyes and cleverest brains! 🧠👀

🗺️ Tomorrow it’s time for THE GREAT TREASURE HUNT!

Who will follow the clues…
who will answer the questions correctly…
and who will walk away with the GREAT TREASURE? 🏆💰

Tomorrow at 10:00 at Aliwal Museum!
🏛️🔎🗝️ See you there!

🇿🇦🔍HERITAGE DAY RAFFLE @ Aliwal museum🔎🇿🇦Are you ready for tomorrow?? 🎟️ Is julle gereed vir môre?? 🎟️ Koop vandag nog j...
23/09/2026

🇿🇦🔍HERITAGE DAY RAFFLE @ Aliwal museum🔎🇿🇦
Are you ready for tomorrow?? 🎟️
Is julle gereed vir môre?? 🎟️
Koop vandag nog jou lootjies om in aanmerking vir hierdie groot pryse te kom! 🏆

🇿🇦🔍HERITAGE DAY TREASURE HUNT🔎🇿🇦🧭 Tip  #4:A good treasure hunter needs to be able to read, think, search… and sometimes ...
22/09/2026

🇿🇦🔍HERITAGE DAY TREASURE HUNT🔎🇿🇦

🧭 Tip #4:
A good treasure hunter needs to be able to read, think, search… and sometimes think outside the box! 🤔

Every clue brings you one step closer to the treasure.
But be careful… the path might not be as easy as it looks! 👀

Only 2 sleeps to go! 🗝️

🇿🇦🔍ERFENISDAG SKATTEJAG🔎🇿🇦

🧭 Wenk #4:
’n Goeie skattejagter moet kan lees, dink, soek… en soms ’n bietjie buite die boks dink! 🤔

Elke leidraad bring jou een tree nader aan die skat.
Maar pasop… die pad is dalk nie so maklik soos dit lyk nie! 👀

Nog net 2 slapies! 🗝️🏆

🇿🇦🔍ERFENISDAG SKATTEJAG🔎🇿🇦👨‍👩‍👧‍👦 Wenk  #3:Een speurder is goed…maar ’n span vol slimkoppe is nóg beter! 😉Bring jou fami...
21/09/2026

🇿🇦🔍ERFENISDAG SKATTEJAG🔎🇿🇦

👨‍👩‍👧‍👦 Wenk #3:
Een speurder is goed…
maar ’n span vol slimkoppe is nóg beter! 😉

Bring jou familie of vriende, kies ’n cool spannaam en maak seker almal is gereed vir die avontuur!

🗺️ 3 slapies!

🇿🇦🔍HERITAGE DAY TREASURE HUNT🔎🇿🇦

👨‍👩‍👧‍👦 Tip #3:
One detective is good…
but a team full of clever minds is even better! 😉

Bring your family or friends, choose a cool team name, and make sure everyone is ready for the adventure!

🗺️ 3 sleeps to go!

Address

22 Smith Street
Maletswai
9750

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aliwal North Museum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category