Riemland Museum

Riemland Museum Riemland Museum - History

08/05/2026
08/05/2026

Kyk vir Oom Jan, al die mense wat vandag nog oor hom praat 😂

, kom ondersteun ons elke Vrydag by die Riemland Museum in Heilbron.

Our loyal followers, come and enjoy some updates and changes happening at the Museum. Every Friday

28/01/2026

Ons wil net graag vir GiG Technologies in Heilbron bedank vir ons internet by die Museum. Dit is vinnig en betroubaar en as daar 'n probleem is kan ons altyd net vir Eugene skakel en hy het die antwoorde. Julle hele span is wonderlik. GiG Technologies

Nuwe skenking. Wie onthou of herken dit?
23/01/2026

Nuwe skenking. Wie onthou of herken dit?

Ons is baie opgewonde! Kom en geniet die oggend saam met ons. Al die inligting in die persverklaring. Daar is ook pryse ...
10/09/2025

Ons is baie opgewonde! Kom en geniet die oggend saam met ons. Al die inligting in die persverklaring. Daar is ook pryse te wen! 30 September 2025 om 10:00 by Die Riemland Museum Heilbron.

Die museum het die afgelope Maandag n uiters waardevolle geskiedkundige donasie ontvang van n Dame van Brits, Suria Fran...
02/05/2025

Die museum het die afgelope Maandag n uiters waardevolle geskiedkundige donasie ontvang van n Dame van Brits, Suria Francis ( Kok ) Die Handel oor haar voorsaat, Eerwaarde J.W.Kok ( 1880 - 1950 ), Wat Vir baie jare dienaar was van die NG gemeente Phiritona. Die skenking bestaan uit foto,s, preuke, Bybels en dokumente wat aan die Eerwaarde behoort het. In Heilbron is n straat Na hom vernoem.

Die besoekers het bestaan uit Suria, haar man Henry, hulle dogter, Frane en n vriend uit Pretoria Sias Bothma. Die besoekers is op n geskiedkundige toer deur Heilbron en na Vegkop geneem. Hulle was stomgeslaan deur die magdom historiese besienswaardighede in Heilbron en het die toer as " baie interesant " beskryf.

Dankie aan die Heilbron Herald  vir die berig. Aan al ons Museum vriende, onthou hierdie Saterdag by die Riemland Museum...
07/04/2025

Dankie aan die Heilbron Herald vir die berig. Aan al ons Museum vriende, onthou hierdie Saterdag by die Riemland Museum in Heilbron. Ons kenners staan reg vir julle! Bespreek nou jou kaartjie teen R40 per persoon en jy mag enige aantal items saambring. Onthou daar is lekker kos en iets te drink! Sien julle Saterdag!

Vraag! Is hierdie dokument outentiek (Vintage) of antiek? Prag stuk in ons versameling ou dokumente by die Riemland Muse...
21/02/2025

Vraag! Is hierdie dokument outentiek (Vintage) of antiek? Prag stuk in ons versameling ou dokumente by die Riemland Museum Heilbron. Kom besoek ons gerus vir nog geskiedenis juwele. SARIE Tydskrif , julle geskiedenis ook. Geniet julle Vrydag almal!

Expert  #2Welcome Betsie Roux!"A passionate antique collector and dealer bringing forth more than 20 years of hands-on e...
11/02/2025

Expert #2

Welcome Betsie Roux!

"A passionate antique collector and dealer bringing forth more than 20 years of hands-on experience in collecting and dealing in an assortment of antiques and collectibles.
Adept in establishing professional and positive relationships with clients while providing with industrial knowledge and optimal service.
A strong knowledge in porcelain, dolls, jewellery, furniture and other collectibles"

Hier is ons Kenner  #1Dankie Henk van Zyl. Hiermee 'n bietjie meer oor Henk. "Ek is al 30 jaar lank 'n versamelaar en he...
11/02/2025

Hier is ons Kenner #1

Dankie Henk van Zyl.

Hiermee 'n bietjie meer oor Henk.

"Ek is al 30 jaar lank 'n versamelaar en het 8 jaar gelede 'n handelaar geword. Ek het ‘n groot liefde vir numismatiek en het ook 'n paar jaar se ervaring in graderingswerk. Ek het ook 'n liefde vir militaria. My maatskappy se naam is Vintage Vault. Ek kan help met waardasies en is ook bereid om aankope te doen"

Address

Longmarkt Street
Heilbron
9650

Telephone

+27818981457

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riemland Museum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category