Wellington Museum

Wellington Museum Wellington Museum aims to preserve the history of the town, its people and the surounding districts. Explore the rich heritage of this small town.

"The future belongs to those who believe in the beauty of their dreams." — Eleanor Roosevelt
16/06/2026

"The future belongs to those who believe in the beauty of their dreams." — Eleanor Roosevelt

Our Worker's Day commenced at 6h00 with the Wellington Museum serving as the host of the Rhodes Half Marathon's 1st Wate...
01/05/2026

Our Worker's Day commenced at 6h00 with the Wellington Museum serving as the host of the Rhodes Half Marathon's 1st Water Station. We extend our gratitude to all our volunteers for their assistance and enthusiasm in making our Museum,Town and Community thrive.

A beautiful review by  The Sharonicles  putting the spotlight on our Museum.
22/04/2026

A beautiful review by The Sharonicles putting the spotlight on our Museum.

Ons onthou...
14/04/2026

Ons onthou...

Winnie Rust: 'n Lewe wat getuig van diensbaarheid.

In die proses van vergifnis en om Winnie Rust (1939/04/14 - 2016/05/11) se lewe te eer, het haar kinders presies drie jaar ná haar wrede dood, op 11 Mei 2019, die Winnie Rust Stigting op Stellenbosch begin.

'n Eretoekenning is deur die Hugenote Hoërskool in Wellington op 11 Oktober 2024 postuum aan Winnie Rust, oudleerling van dié skool, toegeken.

Rust se oom was die bekende skrywer Boerneef, en haar broer, Chris van der Merwe, is ’n baie bekende literator wat jare by die Universiteit van Kaapstad se Departement Afrikaans en Nederlands werksaam was.

In 2004 publiseer Hemel & See Boeke Rust se debuutroman "Martha: ’n verhaal oor Martha Solomons, Countess of Stamford". "Martha" was 'n onderafdeling van haar Magister in Kreatiewe Skryfwerk in 2000, en was op die kortlys vir die Jan Rabie-Rapport-prys vir 2005.

In 2011 verskyn ’n kortverhaalbundel, "Margie van die Seminary en ander verhale" en in 2013 verskyn Winnie se volgende roman, "Trek", beide by Human & Rousseau.

In 2014 begin Rust skryf aan 'n historiese roman wat reeds persklaar was toe sy oorlede is: "Katryn" (Litera) se publikasie in 2017 (postuum) het die literêre wêreld opnuut daarvan bewus maak dat ons nooit weer iets deur hierdie skryfster van Wellington sou lees nie.

Winnie en Manie Rust (haar eggenoot) se gemeenskapsdiens in Wellington het diep spore gelaat. In 2005 is die egpaar aangewys as Wellingtonners van die Jaar. Hulle was in 1975 stigterslede van die Wellington Museum en het deur die jare ’n baie aktiewe rol gespeel in al die projekte wat die museum aangepak het. Hulle was ook betrokke by die stigting van die Breytenbach Sentrum.

Die Winnie Rust-prys vir die Wellington Vrou van die Jaar word ter nagedagtenis aan Winnie Rust toegeken.

Ons salueer Winnie Rust en eer haar nagedagtenis.

Berig:
A Diedericks (NALN)

Grafika: My City Bloemfontein

Wishing you and your loved ones a Blessed and Peaceful Easter
02/04/2026

Wishing you and your loved ones a Blessed and Peaceful Easter

Address

Church Street
Wellington
7655

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wellington Museum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Museum

Send a message to Wellington Museum:

Share